Kevin Leo – “Juwele op my pad”

Na 20 jaar in die Suid Afrikaanse musiekindustrie, bly Kevin Leo alom bekend as een van ons heel beste en mees veelsydige sangers. Hy kom deel spesiaal met jou sy musiekjuwele wat hy oor die jare bymekaar gemaak het, met klavierbegeleiding deur die uiters begaafde Matthys Maree. Kevin is dan ook hierna op pad na…

Na 20 jaar in die Suid Afrikaanse musiekindustrie, bly Kevin Leo alom bekend as een van ons heel beste en mees veelsydige sangers.

Hy kom deel spesiaal met jou sy musiekjuwele wat hy oor die jare bymekaar gemaak het, met klavierbegeleiding deur die uiters begaafde Matthys Maree.

Kevin is dan ook hierna op pad na die KKNK en ‘n hele paar vertonings in die Kaap.

Kaartjies by Computicket: http://online.computicket.com/web/event/kevin_leo_juwele_op_my_pad/805043652/0/59146949

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Gauteng Pit bulls’ awareness walk