VACANCIES

Sales / Marketing


BENODIG `N VERKOOPS ASSISTENT BILTONG WINKEL. Vriendelik, hardwerkend, betroubaar en goed kan skakel met mense van alle groepe. Contact: Koos 083 441 9576 - VP022430


Social Media + Marketing Position available for a Social Media + Marketing Consultant. Duties to include management of all media platforms. Email CV to usedsparesdealer@gmail.com.` - TI010948


LEADING PROPERTIES Werksgeleentheid van `n leeftyd. Eiendomsagente benodig! Het jy al ooit oorweeg om eiendom jou beroep te maak? Is jy op die uitkyk vir: `Volledige en volhoubare opleiding? ``n Kantoor met voltydse professionele medewerkers? `Erkenning en beloningsgeleenthede? `Volhoubare tegnologie? ` Jare se ondervinding? Hier is jou geleentheid as jy: ` Selfgedrewe is `Positief ``n Goeie kommunikeerder *Self gemotiveerd is `Slegs kommissie basis Kontak: Jaco 012‑332‑5990 082‑569‑6828 AM - AM021403

Top