VACANCIES

General


NUWE AANSTELLINGS Nuwe begin. Groot inkomste. Eie besigheids- geleentheid. Permanente poste. Gewaarborgde groei. R25,000 - R35,000 Mediese firma maak nuwe takke oop. Benodig persone wat wil werk en wil geld maak. Epos CV na: [email protected] - TI010901


BESTUURS EN BEMARKINGS Loopbaan beskikbaar: Ons maatskappy brei verder uit en is opsoek na loopbaan gedrewe kandidate om opgelei te word as Tak bestuurders. OPLEIDING SLUIT IN: *Kommunikasie vaardighede *Suksesvolle Bemarking *Besigheid bestuur ONS BIED: *Bo markverwante pakket *Bevorderings geleenthede *Volhoubare bestuurs loopbaan Stuur CV na [email protected] (Let wel: Kansvatters nie toegelaat!!) - AM021387

Top