PROPERTY TO LET

Flats


PTA NOORD Ruim 1Slaaprkamer Woonstel R3000pm + R1000 dep. W & L ingesluit. Geen Diere of kinders. Beskik 1 Nov. 2017 072 316 7946 - VP022091


WONDER- BOOM SUID 1 ½ slaap in pragtige gebou met uitsig teen die berg. Uitstekende sekuriteitstelsel. Slegs persone bo 50. R4 150 pm. Onmiddellik of vanaf 1 Nov 2017. Deposito betaalbaar. Skakel 071‑385‑5220 - VP022098


MAGALIES- KRUIN Pragtige 2 slk w/s, baie kaste. Sitk, eetk, kombuis,1½ badk. Afdak vir 2 voertuie. R6500pm + Dep W&L & DSTV ingesl.Geen diere. Beskik 1 Nov. 083‑410‑3605 - TI010754


AMANDASIG Eenslaapkamer woonstel te huur . R3000 Phone 071‑351‑7743 - OC001605

Top