Laerskool Wonderboom trots op rugby resultate

Laerskool Wonderboom se o.9 rugbyspan.

Laerskool Wonderboom is baie trots op hul o.9-rugbyspan wat onlangs die Rooihuiskraal prestige o.9 rugbytoernooi gewen het.

Dié seuns het puik rugby gespeel en van die top rugbyskole van die noordelike bonde gewen.

Hulle het die volgende skole gewen: Cornwall Hill college: 20-0, Kenmare Laerskool: 32-0, Laerskool Mooirivier: 5-0 , Laerskool Vastrap: 22-12.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Stephanus Roos presteer