Alpha-Wiskunde prestasie vir Hoerskool Overkruin

Carmen Steyn

Carmen Steyn, graad 12, behaal 95% in die nasionale eksamen van Alpha-Wiskunde. Carmen behaal nasionaal ‘n vyfde plek met die pragtige prestasie. Baie geluk aan die graad 12’s wat goeie uitslae behaal het in die eksamen.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Pta-vroue hekel vir goeie doel