Nerine Schutte as wenner van die Supermodel International SA gekroon

Nerine Schutte

Hoërskool Overkruin is supertrots. Nerine Schutte is as wenner van die Supermodel International SA gekroon. Sy het ook in die Best Bikini Body en Best Evening Wear-kategorieë met die louere weggestap. Nerine gaan Suid-Afrika binnekort in Asië verteenwoordig – Baie geluk Nerine.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
North teen doubles up as international beauty queen