Hoërskool Akasia se seunsatlete presteer by PUK Top 30

Hoërskool Akasia se seunsatlete presteer by PUK Top 30.

Elke jaar is dié atletiekbyeenkoms ’n “moet” op die kalender vir elke atleet. Met hierdie prestige-byeenkoms, het Akasia se seuns nie teruggestaan vir ander skole nie.

Meer as 20 skole het aan die B-afdeling deelgeneem en Akasia se seuns het tweede geëindig.

Olebogeng Mathibedi (o.14) het uitgeblink en 1 121 Absa-punte in die hoogspring en 1 138 punte in verspring behaal.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Akasia se o.15 wen plaatafdeling