Klein redenaar van Laerskool Theresapark presteer goed

Logan-Leigh Snyman

Logan-Leigh Snyman, ’n gr. 4-leerling van Laerskool Theresapark, het op 23 September in die finaal van die Gauteng

Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Oos-Moot gehou is.

Sy het in die kategorie Afrikaans Moedertaal deelgeneem en die derde plek behaal.

Sy was net een van ses kinders wat die finaal kon haal vanuit honderde deelnemers wat vroeër die jaar teen mekaar die stryd aangesê het!

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kersfeeswense van Wollies-diereprojek

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: