Laerskool Stephanus Roos presteer

Palm is rugbyspeler van die jaar.

Claude-West Palm van Laerskool Stephanus Roos behaal die Blou Bulle o.13-skolespan wat deelgeneem het in Sasolburg en as toernooiwenners uit die stryd getree het.

Hy kry Gauteng-Noord Kleure in Ringbal o.13A as kaptein.

Hy word gekies vir die SA o.13-ringbalspan en word ook as kaptein aangewys.

Palm is Laerskool Stephanus Roos se Rugbyspeler van 2017.

Hy word weer gekies vir die Blou Bulle o.13-jeugklubspan wat in Oktober aan die ITP-toernooi in Menlopark gaan deelneem.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Noord atlete presteer