Drie seuns van Stephanus Roos ken van rugby

Claude-West Palm, Marco van Baalen en Jano Lehman

Drie seuns van Laerskool Stephanus Roos het die Blou Bulle o.13-jeugspan gehaal. Die span gaan deelneem aan die ITP Toernooi te Menlo Park in Oktober 2017. Baie geluk met jul prestasie!

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Stephanus Roos presteer