Magalies sokkerspan presteer goed

Magaliesskool se eerstespan dogters het vanjaar buitengewoon goed presteer. Die sokkerspan het hul liga gewen asook die titel van Gauteng liga-wenners.

Geskiedenis is gemaak toe hulle 2-1 teen Jim van Tonder (Bethal) gewen het en is as Noorvaalkampioene gekroon. Die skool is baie trots op hierdie geskiedkundige gebeurtenis, aangesien dit die eerste keer is dat ’n dogterspan so ver gevorder het.

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Miss Akasia 2017 crowned

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: