Montana cheerleaders

All Girls groep.

Hoërskool Montana se cheerleaders het die afgelope Julie-vakansie aan die Nasionale Cheerleader Kampioenskappe te Chatsworth Stadium Durban deelgeneem.

Hulle het weereens bewys dat Monties se cheerleaders ’n krag is om mee rekening te hou.

Baie geluk aan die Co-Ed groep, wat ’n nasionale tweede plek verower het, en die All Girls groep, wat ’n nasionale derde plek verower het.

Ons is trots op julle!

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Woza weekend