Hengelaar maak sy skool trots

Michael Mardon is nou ’n trotse Protea-hengelaar.

Michael Mardon (16) is ’n graad 10-leerling aan Hoërskool Montana.

Hy het sy land verteenwoordig en sy Junior Protea-kleure in Kunsaas Hengel (Arteficial Lure Angling) op 7 Julie in die Internasionale Kampioenskap Namibië vs Suid-Afrika behaal.

Hy het al verskeie jare Gauteng-Noordkleure verwerf in die sport en voel trots om nou ’n Protea-hengelaar te wees.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hunt after suspect skips court