Hoërskool Akasia deel van die Blou Bulle

Willem van der Merwe en Anton Nortman.

Hoërskool Akasia streef na die hoogste met ’n Blou Bul-afrigter en -spanbestuurder.

Mnre Willem van der Merwe en Anton Nortman, adjunkhoof, maak deel uit van die Blou Bul-spanbestuur.

Van der Merwe is die hoof- en voorspelerafrigter van die o.16 C-span en Nortman die spanbestuurder van die o.16B-span.

Hoërskool Akasia is voorwaar trots op hulle.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Overkuin hoofleiers