14 Monties op pad na Mauritius

Monties leerders wat vir die “Vision Sport”-spanne gekies is.

Viertien Monties is gedurende die April-vakansie gekies vir die “Vision Sport”-spanne, wat van 3-10 Oktober in Mauritius plaasvind.

Die keurders het uit 11 skole se spelers gekies en die Monties is dus baie goed verteenwoordig.

Lara de Wet en Eunice Potgieter is in die o.18-span opgeneem.

Megan Warren, Deonicha Bierman, Janke de Klerk, Aniska Möller,Tiónne Wiid, Inge von Mansberg en Darina Basson is in die o.17A-span opgeneem.

Zandri Adams, Sindi Makobele, Estelle Bronkhorst en Megane Schoon is in die o.18-span opgeneem.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Benefits of fidget spinning