Schools

Drie medaljes vir Laerskool Akasia

Rall van Laerskool Akasia het die vakansie drie goue medaljes ingepalm by die Gauteng-Noord junior Gholf. Dit is nou ’n span wat hulle landsvlag hoog hou.

Hengelaar maak sy skool trots

Hy het al verskeie jare Gauteng-Noordkleure verwerf in die sport en voel trots om nou ’n Protea-hengelaar te wees.

Laerskool skenk bloed

Laerskool Stephanus Roos het op 14 Junie altesaam 202 eenhede bloed geskenk.

Hokkiebokkies is Stadsbekerwenners!

Hoërskool Overkruin se o.15-hokkiespan het vanjaar geskiedenis gemaak deur as Stadsbekerwenners vir Mediumskole 1 gekroon te word.
Top