Wees die verandering wat jy wil sien

Karen Schwendtke en Nerine Schutte

Mej. Out of Africa 2015 en graad 11-leerling aan Hoërskool Overkruin, Nerine Schutte, het met die inisiatief vorendag gekom om haar skool te nader vir hulp om water in te samel vir die boere en vee in droogte-nood. In samewerking met die organiseerder, Karen Schwendtke, en verskeie ander nie-winsgewende organisasies, onder die vaandel van SA Crisis Support, is tot op datum 70 000 liter water en 35 ton voer, ingesamel en aan Vrystaatse boere gestuur. Griekwastad, Winburg en omliggende gebiede vind ook baat by die skenking. Schutte is ook onlangs as Hoërskool Overkruin Debutant vir 2016 aangewys met die meeste borge ingesamel vir Mej Overkruin waarvoor sy ‘n finalis is.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Pretoria licensing woes continue