Laerskool Danie Malan leerders blink uit

Paula Bangue Bangue Elombo en Monica Vos het deelgeneem aan ’n wiskunde en wetenskap olimpliade in Aksie. Die twee leerders is aangewys as twee van die top 30 leerders in die Gauteng-Noordstreek/ Limpopo en Mpumalanga.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Akasia deel van die Blou Bulle