Kaskar by NG Universiteitsoord

Borgefunksie met Mej Varsity Cup wat ook die wedrenne afgesit het (ek sal nie name kan uitvind as julle hierdie foto wil plaas)

NG Universiteitsoord het op Vrydag 28 Julie hul jaarlikse Kaskarkermis aangebied.

Laerskole, hoërskole en studente van Pretoria het deelgeneem.

Dit was hope pret – ’n hoogtepunt op die studentekalender – en tegelyk ook ’n geldinsameling ten bate van studentebediening, met ondersteuning van borge en koshuise.

 

  AUTHOR
Rekord News

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kuns in noord vrou se bloed