Overkruin rugby

Hoërskool Overkruin se rugby kook.

Die o.14- en o.16-rugbyspanne is deur na die Stadsbekerfinaal en Beeldtrofee.

Dankie vir die o.14 Hoofafrigter Mnr. Daneel de Beer, agterlyn-afrigter Mnr. Gerhard Terblance, voorry-afrigter Mnr. Riaan Vosloo en kondisionering Mnr. Christoff de Beer vir hul harde werk.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Woza Weekend