Voertuig verloor vrag in Pta-Noord

Pretoria-Noord inwoners en polisie het Dinsdagoggend vinnig saamgespan om ’n pad vol glas skerwe skoon te maak.

Verkeer deur die noorde van Pretoria was vir byna ’n uur vertraag na ’n vragmotor sy vrag van leë glasbottels in Rachel de Beerstraat verloor het.

“Dit was in die duikweg wat die bottels van die vragmotor afgeval het,” sê polisiebeampte Stoffel Holtzhausen wat vroeër die oggend op die toneel was.

Dis onbekend hoe die voertuig sy vrag verloor het.

LEES MEER: Voertuig bars deur winkelvenster

Lede van Pretoria-Noord polisiekantoor en sektorpolisieëring het saamgewerk om die pad skoon te maak vir motoriste en verkeer te reguleer.

Polisie, sektorpolisie en inwoners werk saam om die pad op te ruim na ’n vragmotor sy vrag verloor het. Foto: Facebook

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

  AUTHOR
Corlia Kruger
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ptaeast pta_moot ptacenturion getit Autodealer.co.za
Top
Recommended Story x
Oudste gholfspelers bly in die noorde

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other